Blog
Nov 22
Screenshot 2021-11-22 at 11.26.34

RSG Landbou: Die toekoms van die droëvrugtebedryf

Henniel Smit van Limbik Marketing Advisors praat oor die markontwikkeling-inisiatief vir Suid-Afrikaanse droëvrugte wat hy onlangs onderneem het. Veral jong verbruikers se liefde vir hierdie peuselhappie word van nader bekyk, en hy deel van die interessante bevindings wat sy navorsing opgelewer het, asook sy kommentaar oordie toekoms van die droëvrugtebedryf en die voorkoms van veral jong plaaslike verbouers.